paroles de chanson / CHARLIZE BERG parole / Nooit Weer Te Vroeg lyrics  | ENin English

Paroles de Nooit Weer Te Vroeg

Interprète CHARLIZE BERG

Paroles de la chanson Nooit Weer Te Vroeg par CHARLIZE BERG lyrics officiel

Nooit Weer Te Vroeg est une chanson en Afrikaans

My rowe vertel stories van 'n paar jaar saam met jou
Was nie 'n leeftyd maar dit voel asof ek leeftyd daarop bou
Want in jou twintigs is jy altyd gretig
Opgewonde beterweetig almal is verkeerd en jy is reg

Nooit weer vashou nooit weer soen
Nooit weer al daai dinge doen wat ons gedoen het
Dis moeilik maar dit moet net ophou

Nooit te praat nie nooit weer sê
Dat ek net vir jou wil hê of aan jou dink nie
Of hoor hoe jou stem klink nie
Sal my nie weer verdrink nie
My nie weer verdrink nie

My hande wys die skrape van probeer en weer probeer
Ek het gesoek na elke uitweg want ek was so vasgekeer
Tussen jou woorde vol van leuens
Het my gebring tot reguit teen aan hierdie afdraand
Waar ek nou weet ek was reg

Nooit weer vashou nooit weer soen
Nooit weer al daai dinge doen wat ons gedoen het
Dis moeilik maar dit moet net ophou

Nooit te praat nie nooit weer sê
Dat ek net vir jou wil hê of van jou dink nie
Of hoor hoe jou stem klink nie
Sal my nie weer verdrink nie
My nie weer verdrink nie

Nooit weer vashou nooit weer soen
Nooit weer al daai dinge doen wat ons gedoen het
Dis moeilik maar dit moet net ophou

Nooit te praat nie nooit weer sê
Dat ek net vir jou wil hê of van jou dink nie
Of hoor hoe jou stem klink nie
Sal my nie weer verdrink nie
My nie weer verdrink nie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Commentaires sur les paroles de Nooit Weer Te Vroeg

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du cadenas
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid