paroles de chanson / CHARLIZE BERG parole / Elke Dag By Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Elke Dag By Jou

Interprètes CHARLIZE BERGKurt Darren

Paroles de la chanson Elke Dag By Jou par CHARLIZE BERG lyrics officiel

Elke Dag By Jou est une chanson en Afrikaans

Wat het ek gedoen om jou te verdien
Om ‘n kans te kry?
Keer op keer gedroom dat my kans sal kom
Nou’s jy hier voor my

As jou hand aan myne raak
Dan maak niks anders vir my saak
Daar’s net een ding wat ek weet
Dis hier waar ek moet wees

Nou is ek elke dag by jou
En nou kan ons saam ons drome bou
Jou hart kan ek hier by myne hou
Want ons is een

Alles wat stukkend was is heel
Niks is vir jou en my teveel
Nou kan ek alles met jou deel
Want ek’s by jou
Elke dag by jou, jou

God het ons geseën
Aan mekaar geleen
Liefde toegevou
Waar ons ookal gaan
My belofte staan altyd daar vir jou

As jou hand aan myne raak
Dan maak niks anders vir my saak
Daar’s net een ding wat ek weet
Dis hier waar ek moet wees

Nou is ek elke dag by jou
En nou kan ons saam ons drome bou
Jou hart kan ek hier by myne hou
Want ons is een (Want ons is een)

Alles wat stukkend was is heel
Niks is vir jou en my teveel
Nou kan ek alles met jou deel (Alles met jou deel)
Want ek’s by jou (Elke dag by jou)

Nou is ek elke dag by jou (Elke dag by jou)
Nou kan ons saam ons drome bou
Jou hart kan ek hier by myne hou
Want ons is een (Want ons is een)

Alles wat stukkend was is heel (Stukkend was is heel)
Niks is vir jou en my te veel (My te veel)
Nou kan ek alles met jou deel
Want ek’s by jou
Ek’s elke dag by jou
O by jou, mmmm
Elke dag by jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Elke Dag By Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la maison
2| symbole en bas de la poubelle
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid