song lyrics / Wanda De Kock / Here U's Die Bron Van Die Lewe lyrics  | FRen Français

Here U's Die Bron Van Die Lewe lyrics

Performers Wanda De KockMelissa BamJean-Pierre LishmanChristiaan Kritzinger

Here U's Die Bron Van Die Lewe song lyrics by Wanda De Kock official

Here U's Die Bron Van Die Lewe is a song in Afrikaans

Here U's die bron van die lewe
U bepaal die sing en die rede
U is die outeur van die mens verhaal
U's die argitek van die groot heelal

U is die God wat die hemel gemaak het
Wat elke ster op sy roete geplaas het
Wat elke wese laat pas in U raadsplan
En elke mens wil laat deel in U liefde

U is Heer
U regeer
U is Heer

U's die dirigent van die stormweer
U gee die bevel en die wind beweeg
U beheer die sweis wat die reën gee
Here, U verskyn in die aarde weer

U is die God wat die hemel gemaak het
Wat elke ster op sy roete geplaas het
Wat elke wese laat pas in U raadsplan
En elke mens wil laat deel in U liefde

U is Heer
U regeer
U is Heer

U het my met sorg aanmekaar geweef
U laat my die werk van U hand beleef
U het elke haar op my kop getel
Hoe kan ek genoeg van U roem vertel

U is die God wat die hemel gemaak het
Wat elke ster op sy roete geplaas het
Wat elke wese laat pas in U raadsplan
En elke mens wil laat deel in U liefde

U is Heer
U regeer
U is Heer
U regeer
U is Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Here U's Die Bron Van Die Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid