paroles de chanson / Wanda De Kock parole / Here U's Die Bron Van Die Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Here U's Die Bron Van Die Lewe

Interprètes Wanda De KockMelissa BamJean-Pierre LishmanChristiaan Kritzinger

Paroles de la chanson Here U's Die Bron Van Die Lewe par Wanda De Kock lyrics officiel

Here U's Die Bron Van Die Lewe est une chanson en Afrikaans

Here U's die bron van die lewe
U bepaal die sing en die rede
U is die outeur van die mens verhaal
U's die argitek van die groot heelal

U is die God wat die hemel gemaak het
Wat elke ster op sy roete geplaas het
Wat elke wese laat pas in U raadsplan
En elke mens wil laat deel in U liefde

U is Heer
U regeer
U is Heer

U's die dirigent van die stormweer
U gee die bevel en die wind beweeg
U beheer die sweis wat die reën gee
Here, U verskyn in die aarde weer

U is die God wat die hemel gemaak het
Wat elke ster op sy roete geplaas het
Wat elke wese laat pas in U raadsplan
En elke mens wil laat deel in U liefde

U is Heer
U regeer
U is Heer

U het my met sorg aanmekaar geweef
U laat my die werk van U hand beleef
U het elke haar op my kop getel
Hoe kan ek genoeg van U roem vertel

U is die God wat die hemel gemaak het
Wat elke ster op sy roete geplaas het
Wat elke wese laat pas in U raadsplan
En elke mens wil laat deel in U liefde

U is Heer
U regeer
U is Heer
U regeer
U is Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Here U's Die Bron Van Die Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole en haut de l'appareil photo
3| symbole en bas du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid