song lyrics / Wanda De Kock / Genade Onbeskryflik Groot lyrics  | FRen Français

Genade Onbeskryflik Groot lyrics

Performers Wanda De KockWIX

Genade Onbeskryflik Groot song lyrics by Wanda De Kock official

Genade Onbeskryflik Groot is a song in Afrikaans

Genade onbeskryflik groot
Het U aan my bewys
Verlore seun, 'n wegloopkind
Weer in die Vaderhuis

Onbeskryflik
Onbeskryflik groot
Sy genade
Is onbeskrylik groot

Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys
Verlore seun, 'n wegloopkind weer in die Vaderhuis

Onbeskryflik
Onbeskryflik groot

Genade onbeskryflik groot, daars fees, ek is weer tuis
U Seun bring my verlore mens weer na die Vaderhuis

Onbeskryflik
Onbeskryflik groot
Sy genade
Is onbeskrylik groot

Genade onbeskryflik groot dat U aan my bewys
Toe ek my sonde kom belei, maak U my dadelik vry
En jy 'n man daar eenkant weg, kom jy na Jesus, kom maak reg
Want jy is onder net belei, maak Sy genade jou dadelik vry

Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys
Verlore seun, 'n wegloopkind weer in die Vaderhuis

Onbeskryflik
Onbeskryflik groot
Sy genade
Is onbeskrylik groot

Genade onbeskryflik groot, daars fees, ek is weer tuis
U Seun bring my verlore mens weer na die Vaderhuis

Weer na die Vaderhuis, oh

Onbeskryflik
Onbeskryflik groot
Sy genade
Is onbeskrylik groot
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Genade Onbeskryflik Groot lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the right of the heart
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid