song lyrics / Van Coke Kartel / Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) lyrics  | FRen Français

Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) lyrics

Performer Van Coke Kartel

Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) song lyrics by Van Coke Kartel official

Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) is a song in Afrikaans

Ons beter nou opgee
Daar is geen hart hier oor nie
Ons beter nou gaan lê
Sonder bewyse besluit
Besluit

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ek net ophou kêrm

Ons beter nou oorgee
'n Oormag is oppad hierheen
Ons beter nou ingee
Die wêreld sal vir ons besluit
Besluit

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ons net ophou kêrm

Waar ons wat sing
Kan ons oor begin
Miskien nie maar ek kan my einde oorskryf

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ons net ophou kêrm
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid