song lyrics / Van Coke Kartel / Dankie, Ek Is Veilig Hier lyrics  | FRen Français

Dankie, Ek Is Veilig Hier lyrics

Performer Van Coke Kartel

Dankie, Ek Is Veilig Hier song lyrics by Van Coke Kartel official

Dankie, Ek Is Veilig Hier is a song in Afrikaans

Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en ons self oorreed dat
Die wrede verdienste vir niemand anders nie
Los die kruis buite op die sypaadjie
Dankie, ek's veilig hier

Loop, skellum loop, die pad is swaar
En ek het kla my kleingeld weg gegee
My siel verplaas in die atmosfeer

Bly en leef
Want jou dood sal ek nooit verwerk nie
Al is daar hoop
Is dit nie sonder harde werk nie

Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en ons self oorreed dat
Die wrede verdienste vir niemand anders nie
Los daai kruis buite op die sypaadjie
Dankie, ek's veilig hier

Vind skuiling onder die brug
Die nag is swaar
En ek het klaar my ou klere gedeponeer
My brein verruil vir navorsing

As ons saam sal brand
Maak dit saak wie die meeste hier op aarde het
Hoeveel moet ek spandeer?
Hoeveel moet ek spandeer?

Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en ons self oorreed dat
Die wrede verdienste vir niemand anders nie
Los die kruis buite op die sypaadjie
Dankie, ek's veilig hier

Maar ek het nog niks
Hier uit geleer nie
Dankie, ek's veilig hier

Ouer is net gelyk aan dommer
Dankie, ek's veilig hier

Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dankie, Ek Is Veilig Hier lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the left of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid