song lyrics / Van Coke Kartel / Bitterpil lyrics  | FRen Français

Bitterpil lyrics

Performer Van Coke Kartel

Bitterpil song lyrics by Van Coke Kartel official

Bitterpil is a song in Afrikaans

Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Wou vir Jesus vra vir 'n nuwe pad huis toe
Miskien is dit gevaarlik
Iemand slaan dalk jou ruit uit
Die situasie verg groter aandag maar ek was te moeg
Laat Maandag maar sal jy jou tyd gebruik om blou te wees?
Sal eerder my naam in die kroeg vergeet
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
'n Boot gestrand in dorre grond, skeure in sy seile
Verrimpelde lyk uitgestal in 'n glaskis
Kan my maats vir my wys waar my huis is?
Die situasie verg groter aandag
Net te veel binne-in myself gehou
Die kluis, ons huis
Jammer lief, die storie is klaar geskryf
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Ek het iets soet nodig om saam met die bitterpil te sluk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bitterpil lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the left of the house
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid