paroles de chanson / Van Coke Kartel parole / Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) lyrics  | ENin English

Paroles de Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is)

Interprète Van Coke Kartel

Paroles de la chanson Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) par Van Coke Kartel lyrics officiel

Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) est une chanson en Afrikaans

Ons beter nou opgee
Daar is geen hart hier oor nie
Ons beter nou gaan lê
Sonder bewyse besluit
Besluit

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ek net ophou kêrm

Ons beter nou oorgee
'n Oormag is oppad hierheen
Ons beter nou ingee
Die wêreld sal vir ons besluit
Besluit

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ons net ophou kêrm

Waar ons wat sing
Kan ons oor begin
Miskien nie maar ek kan my einde oorskryf

Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Diere romantiseer ons banknote
Moenie jou kop daaroor breek nie
Dis 'n klein wêreld
Dis 'n klein wêreld
Waar niemand ons sal red nie
Dalk moet ons net ophou kêrm
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole en haut de l'enveloppe
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid