paroles de chanson / Van Coke Kartel parole / Chaos lyrics  | ENin English

Paroles de Chaos

Interprètes Van Coke KartelJack Parow

Paroles de la chanson Chaos par Van Coke Kartel lyrics officiel

Chaos est une chanson en Afrikaans

Hoekom is die lewe so fucked up
Nooit pond in my gatsak
Altyd iemand se kak vat
As ek oor die fokken pad stap

Te veel oorlog, te veel haat
Te min woorde, te veel praat
Skiet eers voor jy vra
Geen action, te veel kla

Op die voet, deur die stront
Vee die bloed uit my mond
Geen fight vir wat ek glo, want wat ek glo is klaar verloor

Dis verbied, dis te erg
Veg verniet, te veel kerk
Myself alweer vererg
Maak my army reg vir veg

Daar is chaos buite
Hoor dit deur ons sitkamerruite
Verkry duidelikheid deur ons TV stelle

Haatspraak en hofbevele
Hoor ons chaos buite
Orals chaos buite

Ek's op die rusbank voor die TV
Sing steeds dieselfde liedjie
Daars 'n donker wat ons vasvat
Swart as op ons waslap

Geweerskoot, jy's dood
Nog 'n lyk in 'n moot
Waar ek stap en soek na brood
Loop die bloed steeds voort

Fokken veg vir verandering
Bring jou fokken manne in
Laat onder behandeling
Los! Dis iemand anders s'n

Klipgooi vir regte
Geveg vir gevegte
Die regte gesegdes
Geheg aan gehegdes

Daar is chaos buite
Hoor dit deur ons sitkamerruite (Dis fokken chaos buite)
Verkry duidelikheid deur ons TV stelle

Haatspraak en hofbevele
Hoor ons chaos buite
Orals chaos buite (Dis fokken chaos buite)

Woef! Woef! Die honde is hier
Kanonne gevuur
Balonne gestuur
Die swart pionne van vuur

Op soek na die punt van die draak se stert
Bra, verwerp maak jou sterk
Verkeerd gemerk

Op soek na die duister (Orals chaos buite)
Op soek na 'n fluister
So sit saam en luister, bebloed julle vuiste

Die donkerste wolk pak (Orals chaos buite)
Voor ons soos die gold slat
Breindood van kopslag
Hardloop! Hier kom groot kak!

Daar is chaos buite
Hoor dit deur ons sitkamerruite (Dis fokken chaos buite)
Verkry duidelikheid deur ons TV stelle

Haatspraak en hofbevele
Hoor ons chaos buite
Orals chaos buite (Dis fokken chaos buite)

Daar is chaos buite
Hoor dit deur ons sitkamerruite (Fokken chaos buite)
Verkry duidelikheid deur ons TV stelle

Haatspraak en hofbevele
Hoor ons chaos buite
Orals chaos buite (Dis fokken chaos buite)

(Dis fokken chaos buite)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: FRANCOIS BADENHORST, JASON OOTHUIZEN, JEDD KOSSEW, WYNAND MYBURGH, ZANDER TYLER
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Commentaires sur les paroles de Chaos

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du coeur
2| symbole à droite de la croix
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid