song lyrics / The Kiffness / Pragtig Meisie lyrics  | FRen Français

Pragtig Meisie lyrics

Performer The Kiffness

Pragtig Meisie song lyrics by The Kiffness official

Pragtig Meisie is a song in Afrikaans

Ek is net 'n Engelsman
Lief vir 'n Afrikaanse meisie
Ek kan nie praat die taal baie mooi
Maar love het alle boundaries geconquer

Ek is Engels en jy is Dutch
Maar ek nie ken nie
Ek love you so much

Ek is kiff en jy is cool
Ek is die boom en jy is die voël
Jy is die see en ek is die strand
I like it with jou hand in my hand

Jy is die blomme en ek is die tuin
Ek hoop dat jy wil always be myne
Pragtig meisie

Pragtig meisie
Ons woon in 'n huisie
In my hart, in my brein
Jy maak my insane

Jy is 'n kat en ek is 'n hond
Jy proe soos 'n koeksister in my mond
Ek is die ry en jy is die perd
Ek is die milk en jy is die tert

Jy sê hello en ek lag uit loud
Ek voel soos ek float en op aan a cloud
Jy is die tuis en ek is die boek
Ons is in a relationship so almal I look
Dis paradys

Pragtig meisie
Ons woon in 'n huisie
In my hart, in my brein
Jy maak my insane

Ek sê, pragtig meisie
Ons woon in 'n huisie
Elke day, you and my
Jy maak my so bly

Elke dag ek dink aan jou
Jy's altyd op my mind
Ons is Romeo en Juliet
Ons is een, een van a kind
Een van a kind

Pragtig meisie
Ons woon in 'n huisie
Op die plaas, met 'n kooi
Ons maak melk en kaas

Ek sê, pragtig meisie
Ons woon in 'n huisie
Op die plaas, met 'n kooi
Ons maak melk en kaas
Pragtig meisie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pragtig Meisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid