song lyrics / Tasché / Sal Jy Vir My Wag lyrics  | FRen Français

Sal Jy Vir My Wag lyrics

Performer Tasché

Sal Jy Vir My Wag song lyrics by Tasché official

Sal Jy Vir My Wag is a song in Afrikaans

As ek kyk na jou glimlag, ek luister na jou lag
Die prente in ons voorhuis, geraamtes in die kas
Die mure nou vol gate, ons liefde so verlate
Die stilte in ons kamer, kaalvoet kinders in die strate

Sal jy vir my wag?
Of sal jy eerder verder stap?
In die diepte van die nag
Is daar iemand wat daar buite wag?

Sal jy vir my sê?
Sal jy vir my sê waar jou drome lê?
Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou

Die vlamme in jou hart het saggies nou verdwyn
Die liefde in jou hart is nou ‘n groot geheim
Stukkies in jou kamer en die stilte in die gange
Gekraakte potte water, kom ons soen, ek sien jou later

Sal jy vir my wag?
Of sal jy eerder verder stap?
In die diepte van die nag
Is daar iemand wat daar buite wag?

Sal jy vir my sê?
Sal jy vir my sê waar jou drome lê?
Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou

Sal jy vir my sê?
Sal jy vir my sê waar jou drome lê?
Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou

Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
Ek is verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sal Jy Vir My Wag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid