song lyrics / Tasché / Pappa Probleme lyrics  | FRen Français

Pappa Probleme lyrics

Performer Tasché

Pappa Probleme song lyrics by Tasché official

Pappa Probleme is a song in Afrikaans

Hier's 'n lang vinger vir jou wat dink jy is nat kak
Wie't jou opinie gevra?
Vinnig om te tjank as iemand jou wil aan vat maar laat hom dink voor jy praat

Maak oop ek wil hier uit word geskree terwyl ek
Loop hier in my slaap
Direk van trane en bloed op magte hier's demone in die huis vanaand

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net harloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme

Jou stil stuipe skree my doof
Stokke en steune breek my bene
Ek weet die sin maak seer om woorde meer ek lewe in die hede
Vergeet verlede

Maak oop ek wil hier uit, word geskree terwyl ek
Loop hier in my slaap
Direk van trane en bloed op nagte, hier's demone in die huis vanaand

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net harloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme

Vir die eerste keer in twintig jaar raak my rowe gesond, my merk is gemaak
Ek hoef nie die polisie te bel nie, ek's op my eie missie, sien my op die televisie
Ek's oor my

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net harloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme

Pappa, pappa probleme
So seer ek sal net harloop in die see in
Jou woorde sout op my sere
Pappa, pappa probleme
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: FRANCO SCHUTTE DU TOIT, JO-LENE BENADE, JOHN HUNTER EDDINGTON KENNEDY, TASCHE SUSANNE BURGER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Pappa Probleme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid