song lyrics / Tasché / Ek Skyn (Heilig) lyrics  | FRen Français

Ek Skyn (Heilig) lyrics

Performer Tasché

Ek Skyn (Heilig) song lyrics by Tasché official

Ek Skyn (Heilig) is a song in Afrikaans

Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek
As jy my net ‘n kans kan gee
Wie sal vir my liefde maak
Wie sal vir my liefde maak
As die somer so lekker is hoekom voel ek so fucked

Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is

Geliefdes
Ons weet
Ons sal altyd na sy braaksel toe
Terug keer
Moenie so verbaas wees nie
Gooi net ‘n bietjie vet op die vuur
Doos siek en
Melancholies

Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straatlig, onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is

En ek bly verveeld
En my bene is seer
En ek staan voor jou deur
En my kop klop

Genade onbeskryflik groot
Ek is
Die hel in
Bibber en beef, die boere bedriëer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat
Gaan hulle jou wil dood maak

Ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
Sê vir my as die rewolusie verby is

En ek bly verveeld, en my bene is seer
En ek staan voor jou deur en my kop klop
En my kop klop
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Skyn (Heilig) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid