paroles de chanson / Tasché parole / Sal Jy Vir My Wag lyrics  | ENin English

Paroles de Sal Jy Vir My Wag

Interprète Tasché

Paroles de la chanson Sal Jy Vir My Wag par Tasché lyrics officiel

Sal Jy Vir My Wag est une chanson en Afrikaans

As ek kyk na jou glimlag, ek luister na jou lag
Die prente in ons voorhuis, geraamtes in die kas
Die mure nou vol gate, ons liefde so verlate
Die stilte in ons kamer, kaalvoet kinders in die strate

Sal jy vir my wag?
Of sal jy eerder verder stap?
In die diepte van die nag
Is daar iemand wat daar buite wag?

Sal jy vir my sê?
Sal jy vir my sê waar jou drome lê?
Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou

Die vlamme in jou hart het saggies nou verdwyn
Die liefde in jou hart is nou ‘n groot geheim
Stukkies in jou kamer en die stilte in die gange
Gekraakte potte water, kom ons soen, ek sien jou later

Sal jy vir my wag?
Of sal jy eerder verder stap?
In die diepte van die nag
Is daar iemand wat daar buite wag?

Sal jy vir my sê?
Sal jy vir my sê waar jou drome lê?
Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou

Sal jy vir my sê?
Sal jy vir my sê waar jou drome lê?
Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou

Ek’s verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
Ek is verlore sonder jou
In die donker soek ek weer na jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sal Jy Vir My Wag

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à droite du téléviseur
3| symbole en haut de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid