song lyrics / Sonja Herholdt / Jy Is My Lewe lyrics  | FRen Français

Jy Is My Lewe lyrics

Performer Sonja Herholdt

Jy Is My Lewe song lyrics by Sonja Herholdt official

Jy Is My Lewe is a song in Afrikaans

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe

Liefde is 'n woord wat jy van jou kleintyd ken
En die ware in dit ken jy eers as jy 'n liefde wen
Want liefde is tesame wees al is jul ook geskei
En net dit wat ware liefde gee gaan nooit, ooit verby

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe
Sing ek gedurig
Jy is my lewe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Is My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid