paroles de chanson / Sonja Herholdt parole / Jy Is My Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Jy Is My Lewe

Interprète Sonja Herholdt

Paroles de la chanson Jy Is My Lewe par Sonja Herholdt lyrics officiel

Jy Is My Lewe est une chanson en Afrikaans

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe

Liefde is 'n woord wat jy van jou kleintyd ken
En die ware in dit ken jy eers as jy 'n liefde wen
Want liefde is tesame wees al is jul ook geskei
En net dit wat ware liefde gee gaan nooit, ooit verby

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe

Jy is my lewe
Want jy's deel van my
Ek voel so gelukkig
Jy is my lewe

Jou naam op my lippe
En jou stem in my oor
Sing ek gedurig
Jy is my lewe
Sing ek gedurig
Jy is my lewe
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy Is My Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole à gauche du nuage
3| symbole à droite du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid