song lyrics / Snotkop / Alles Gaan Okay Wees lyrics  | FRen Français

Alles Gaan Okay Wees lyrics

Performers SnotkopLoki Rothman

Alles Gaan Okay Wees song lyrics by Snotkop official

Alles Gaan Okay Wees is a song in Afrikaans

Maybe as ek jou mind kan change
Maybe is jy weer lief vir my
Maybe as jy my WhatsApp kry
Maar ek scheme jy't dalk ma net 'n slegte sein
Somtyds wil my kar nie start
Somtyds is my rent te laat
Somtyds decline die bank my kaart
Maar ek scheme dis dalk ma net 'n slegte jaar

My pa't gesê, life's tough
Ons almal stap 'n pad
Jy sal maar net die punches moet vat

Alles
Alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K. gee
Staan op, gooi dop en try maar weer
Want alles
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

Nou's daar manne wat my plaas wil gaps
My vrou is weg saam met 'n Engels man
Van bottel wyn na goedkoop papsak
Dog ek’s okay maar daar's 'n brief van SARS af
My ouers dink ek's in my derde jaar
Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar
Teveel karaoke by die bar
En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar

My ma't gesê, life's tough
So stap nou maar jou pad
Jy sal maar net die punches moet vat

Alles
Alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K. gee
Staan op, gooi dop en try maar weer
Want alles
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

So lyk my Vodacom se sein was okay (Okay)
So jy't elke liewe WhatsApp gekry (Okay)
Ek wag nog vir my lucky day
Yeah en ek rol maar met die punches (Rol met die punches)
Maryke
Heartbreaker
Ryk man getrou, het gedog jy was myne
Nooit klaar geswot, nou's pa platsak
En ek rol maar met die punches (Rol met die punches)
Rol met die punches

Alles,
Alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K. gee (Dan klap ons nog 'n KWV!)

Want alles
Alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K. gee
Staan op, gooi dop en try maar weer
Want alles
Alles gaan okay wees

Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Hey jy
Alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Alles Gaan Okay Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid