song lyrics / Snotkop / Skrik Vir Niks lyrics  | FRen Français

Skrik Vir Niks lyrics

Performer Snotkop

Skrik Vir Niks song lyrics by Snotkop official

Skrik Vir Niks is a song in Afrikaans

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks, my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks

Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris
Aspris
Dis wie ons is

Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this
Jy weet nog niks

Die beat gaan jou wiks
Die beat gaan jou

Die beat gaan jou

Jy dog ek’s lig in die broek
Toe spring ek mos uit ‘n koek
Nou's almal heavy gehook
Wag kom ek drop jou ‘n pin

Nee hokaai hang aan ‘n tak
My bra jy dog dis good luck
Hoe het dit gebeur what the fudge?
Wag kom ek drop jou ‘n pin

Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind (Kom ek hoor jou sê)
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind (Sê wat?)

Tequila (Ek skrik nie)
‘n Ninja (Ek skrik nie)
My skoonma (Ek skrik nie)
(Ek skrik vir niks nie)

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks, my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks

Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris
Aspris
Dis wie ons is

Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this
Jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks, wiks

Die beat gaan jou wiks

Hier’s hy nou
Kaatjie van die baan (Is dit)
Mack van die plek (Dit is)
Jy’t gedog jy’s net ‘n misfit (Misfit)
Wag kom ons Google dit

Biellie van die Bosveld (Bring dit)
Plakke van die straat (Legit)
En jy’t gedink jy’s net ‘n niks nut (Niks nut)
Wag kom ons Google dit

Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind (Kom ek hoor jou sê)
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind (Sê wat?)

‘n Speedcop (Ek skrik nie)
‘n Lowtop (Ek skrik nie)
Ek’s Snotkop (Ek skrik nie)
(Ek skrik vir niks nie)

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks, my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks

Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris
Aspris
Dis wie ons is

Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this
Jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks

(Ek skrik vir niks nie)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skrik Vir Niks lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid