song lyrics / Snotkop / Superskool lyrics  | FRen Français

Superskool lyrics

Performer Snotkop

Superskool song lyrics by Snotkop official

Superskool is a song in Afrikaans

Is jou skool skerp (Skerp)
Is jou skool cool (Cool)
Speel jy en jou span vir die, die super skool (Die super skool)
Maak jou stem duidelik, ja maak dit duk (Hey, ja laat dit ruk)
Hou aan glo in julle drome ja tot dit werklikheid is

Super skerp, super cool, is jy en jou span die super skool
Super skerp, super cool, is jy en jou span die super skool

Super skool, ja sit jou vuis op vir die super skool (Laat ek hou stemme hoor)
Super skool, ja sit jou vuis op vir die super skool

Is jou skool skerp (Skerp)
Is jou skool cool (Cool)
Speel jy en jou span vir die, die super skool (Die super skool)
Sit julle vuiste in die lug ja hou dit hoog (Hou dit hoog)
Maak nie saak wie julle is nie, julle is dalk die super skool

Super skerp, super cool, is jy en jou span die super skool
Super skerp, super cool, is jy en jou span die super skool

Super skool, ja sit jou vuis op vir die super skool (Laat ek hou stemme hoor)
Super skool, ja sit jou vuis op vir die super skool

(Die super skool)
(Die super skool)

(Die super skool)

(Die super skool)

(Super skool)
(Super skool)
(Super skool)
(Super skool)

Super skool, ja sit jou vuis op vir die super skool (Laat ek hou stemme hoor)
Super skool, ja sit jou vuis op vir die super skool
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Superskool lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid