song lyrics / Snotkop / Song vir My Dad lyrics  | FRen Français

Song vir My Dad lyrics

Performer Snotkop

Song vir My Dad song lyrics by Snotkop official

Song vir My Dad is a song in Afrikaans

Dis nooit maklik nie my woorde lê ver
Maar ek wil dit sê so ek skryf 'n song vir my dad
Soms is dit moeilik om die woorde te sê
So ek skryf 'n song wat sê hoe baie lief ek hom het

En my ster (Is nie ver)
Want my held (Is my dad)
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg
Weet ek die son skyn altyd helder by dad
En al breek, al breek 'n storm los oor die see
Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees

En my ster (Is nie ver)
Want my held (Is my dad)
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad

Dis nooit maklik nie my pen los 'n merk
Maar ek wil dit sê so ek skryf 'n song vir my dad
Daar's soveel woorde en my woorde is min
So ek skryf 'n song wat sê hoe trots ek op my pa is

En my ster (Is nie ver)
Want my held (Is my dad)
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg
Weet ek die son skyn altyd helder by dad
En al breek, al breek 'n storm los oor die see
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees

En kom reënweer op jou dagbreek en soms hartseer
Weet net ek sal altyd daar wees
In onweer kan niks my keer
Want ek weet my pa het my van beter geleer

Al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg
Weet ek die son skyn altyd helder by dad
En al breek, al breek 'n storm los oor die see
Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees

Want my ster en my held
Hou my sterk so ek skryf dit in 'n song vir my dad
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: FRANCOIS HENNING, MARK KAHN

Comments for Song vir My Dad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid