song lyrics / Ricus Nel / Tannie Met Die Rooi Rokkie lyrics  | FRen Français

Tannie Met Die Rooi Rokkie lyrics

Performer Ricus Nel

Tannie Met Die Rooi Rokkie song lyrics by Ricus Nel official

Tannie Met Die Rooi Rokkie is a song in Afrikaans

Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi
Tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie

Oe Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi
Tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie

Ek vat haar om haar nekkie en ek soen haar op haar bekkie
Tannie met die rooi rokkie
Vat haar aan haar handjie en lei haar om die randjie
Tannie met die rooi rokkie

Vat haar om haar lyfie en sê sy's my wyfie
Tannie met die rooi rokkie
Ek vat haar om haar nekkie en ek soen haar op haar bekkie
Tannie met die rooi rokkie

Oe Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi
Tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie

Oe Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi
Tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie

Maar hoekom nie gesê nie
Dat jy my nie wil hê nie
Dan het ek geweet
Om jou in die pad te steek

So nader die kolonie
So nader aan my ponie
So nader na die Vrystaat
So nader aan my sweetheart

En hiervandaan na Boesmanland
Loop die meisies hand aan hand
En hiervandaan na Kaapstad
Daar rus die meisies kwaad kat

Oe Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi
Tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie

Oe Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi rokkie
Tannie met die mooi
Tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie

Oe Tannie met die mooi
Tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tannie Met Die Rooi Rokkie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid