song lyrics / Ricus Nel / Mamma Ek Wil 'n Vrou He lyrics  | FRen Français

Mamma Ek Wil 'n Vrou He lyrics

Performer Ricus Nel

Mamma Ek Wil 'n Vrou He song lyrics by Ricus Nel official

Mamma Ek Wil 'n Vrou He is a song in Afrikaans

Mamma ek wil 'n vrou hê
Aande raak koud en winter is net om die draai
Iemand wie ekke kan braai voor

Hier's die probleem net, ek wil my sin hê
Ek soek 'n vrou nes my ma
So gee vir my klein bietjie raad

Daar's Marlie so bitter pragtig maar jitte
Tanya se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP

Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaap sak
Ou Kara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux

So sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?

Mamma ek wil 'n vrou hê
Ek wil haar trou en
Styf teen my hou dit is al

Oggende vryf sy my kalwers
Stap langs die plaas pad kyk na die son sak
Saam met haar oud raak Mamma
So gee vir my klein bietjie raad

Daar's Marlie so bitter pragtig maar jitte
Tanya se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP

Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaap sak
Ou Kara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux

So sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?

Janine was my juffrou op spurgtydjie terug
Marie het die lyfie, maar Zaan die gesig
Die tweeling is oulik maar weet nie van deel
My Mamma dit raak als te veel

Daar's Marlie so bitter pragtig maar jitte
Tanya se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP

Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaap sak
Ou Kara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux

So sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?
Hoe kies 'n man dan net een?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mamma Ek Wil 'n Vrou He lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid