song lyrics / Ricus Nel / Karavaan lyrics  | FRen Français

Karavaan lyrics

Performer Ricus Nel

Karavaan song lyrics by Ricus Nel official

Karavaan is a song in Afrikaans

Die begin van die storie
Ons was vreemdelinge
'n Paar doppe later
En toe word ons vrinne

Jy ken toe my oom en
Ekke ken jou neefie
En jy bly in die pad af
Ek het nooi geweetie

Die begin van ons storie
Wil ek nooit vergeetie

So klim
In my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan

Die gedrom van die stad wil
Ek en jy nie hê nie
Net 'n vuur en 'n papsak
En 'n ekstra chedie
Jy sal nooit so gerus soos
Onder sterre lê nie
Sê net ja en ek wys jou
Dis nie baie ver nie

So klim
In my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan

Jy't verdrink in die liefde
En toe kry ons ringe
'n Huis en 'n hondjie
En toe kom ons kinders
En ek hoop hulle kry ook
Al die goeie dinge
Soos ek jou gekry het
En dit als begin het

So klim
In my karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
Ons sal altyd bly wees
Daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam
In my karavaan

My karavaan
Ons kan met hom ry
Iewers stil gaan staan
So klim
In my karavaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Karavaan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid