song lyrics / Ricus Nel / Boesmanland lyrics  | FRen Français

Boesmanland lyrics

Performer Ricus Nel

Boesmanland song lyrics by Ricus Nel official

Boesmanland is a song in Afrikaans

O Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

Maar ou Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

O bokkie vat jou sloop
Ja bokkie vat jou sloop
O bokkie vat jou sloop
Dat ons Bitterfontein toe loop

Met my vaal ou houtkitaar
Ja my vaal ou houtkitaar
Ek speel hom dat dit bars
Maar ek breek mos nie 'n snaar

Maar Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

Maar Boesmanland vat my hand
Hy lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

O die Maskamberg se kruin
Ja by die Maskamberg se kruin
By die Maskamberg se kruin
Ja daar drink ons brandewyn

Met 'n koekie Sunlight seep
Ja die koekie Sunlight seep
En die Gharries se mense dra
Mos 'n witbroek deur die week

Maar Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

Maar ou Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

O die hond het my beskuit
Ja die hond het my beskuit
O die hond het my beskuit
Van die tafel afgesmyt

Maar as ek maar net weer kon
Ja as ek maar net weer kon
Kaal bo-lyf daar kan lê
In die Boesmanland se son

Maar Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

Maar ou Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand

Ja die Boesmanland vat my hand
Ja die Boesmanland vat my hand
Ja Boesmanland vat my hand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Boesmanland lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid