song lyrics / Richard Van Der Westhuizen / Onthou Jy Nog? lyrics  | FRen Français

Onthou Jy Nog? lyrics

Performers Richard Van Der WesthuizenAnneke VisagieKaren Wessels

Onthou Jy Nog? song lyrics by Richard Van Der Westhuizen official

Onthou Jy Nog? is a song in Afrikaans

Onthou jy nog terwyl die wind
Die bome buig en die blare van die takke skud
Het ons saam teen die reën geskuil?

En jy’t nog so geskrik toe ek jou sê
Dis als verby ons weë moet nou skei arme kind
Dis hartseer maar dis beter as ek gaan

Ek swyg en jy huil onthou jy nog
My hand wat joune saggies vashou?
Omdat jy spoedig sou sê dat jy rerig meer verdien
Terwyl jy deur jou trane lag en sê

Miskien dis nou weer herfs dit reën
Maar alleen skuil ek onder die lower en dink aan jou
En ek weet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onthou Jy Nog? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid