song lyrics / Richard Van Der Westhuizen / Renoster lyrics  | FRen Français

Renoster lyrics

Performers Richard Van Der WesthuizenLochner De KockGerhard SteynMD Greyling

Renoster song lyrics by Richard Van Der Westhuizen official

Renoster is a song in Afrikaans

Wat bly oor
As die koeël ontplof
Net die dooie dier
In die droë droë stof

In die sonkring van ons valse hoop
Lê die wye vlaktes kaal gestroop

Wat bly oor
As die wapen knal?
Die dier wat styer
En die dier wat val

In die bloedspoor van die gierigheid
Net die dooie karkas uitgestal

Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Hoeveel horings afgekerf?
Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Wat gaan ons kinders se kinders erf?

Wat bly oor
Na die moor en die mors?
‘n Groter honger
En ‘n droer dors

En die stof daar waar die renoster lê en sterf
Is die grond wat ons kinders eendag erf

Wat bly oor
As die wapen knal?
Die dier wat styer
En die dier wat val

In die sonkring van ons valse hoop
Lê die wye vlaktes kaal gestroop

Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Hoeveel horings afgekerf?
Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Wat gaan ons kinders se kinders erf?

Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Hoeveel horings afgekerf?
Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Wat gaan ons kinders se kinders erf?

Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Hoeveel horings afgekerf?
Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Wat gaan ons kinders se kinders erf?
Hoeveel renosters moet daar nog sterf?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Renoster lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid