song lyrics / Richard Van Der Westhuizen / In My Wentelbaan lyrics  | FRen Français

In My Wentelbaan lyrics

Performer Richard Van Der Westhuizen

In My Wentelbaan song lyrics by Richard Van Der Westhuizen official

In My Wentelbaan is a song in Afrikaans

Ek verdwaal in die Melkweg ek ontspoor op Mars
Maar jou sagte sagte vlerke bevry my uit die nag
Jy hou my warm as die wind buite kreun
Meisiemens kombersie teen die ryp en die reën

Ek verstaan ek verstaan ja dis wat ek verstaan
Die sterre en planete en alles wentel saam
Maar jy is die liggaam die ster en komeet
Wat ek wens nou vir ewig sal bly in my baan

Ons wentel om Pluto maak liefde op die maan
Maar dis eers op die aarde waar my meisiekind verstaan
Dat sterre en planete se lig kan versplinter
Waar die meisie in my drome my neerlê vir die winter

Jy verstaan jy verstaan ja dis wat jy verstaan
Die sterre en planete en alles wentel saam
Maar jy is die liggaam die ster en komeet
Wat ek wens nou vir ewig sal bly in my baan

Ons verstaan ons verstaan ja dis wat ons verstaan
Die sterre en planete en alles wentel saam
Maar jy is die liggaam die ster en komeet
Wat ek wens nou vir ewig sal bly in my baan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In My Wentelbaan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid