song lyrics / Richard Van Der Westhuizen / Nagel Se Draai lyrics  | FRen Français

Nagel Se Draai lyrics

Performers Richard Van Der WesthuizenAnneke VisagieKaren Wessels

Nagel Se Draai song lyrics by Richard Van Der Westhuizen official

Nagel Se Draai is a song in Afrikaans

My bakkie het gister gaan staan
In die pad duskant Nagel se draai
Met die water wat spuit by die radiator uit
In die son wat die teerpad laat braai

Ek het lank daar bly sit op ‘n klip
In die sandloop langs Nagel se draai
Waar Nagel se wrak lê en roes op sy dak
En die wind deur die kloof aanhou waai

Wie het vir wie daar verraai
Lank gelede daar by Nagel se draai?
Seerkry my kind is soos vrae in die wind
En die antwoord die kan mens maar net raai

Ek droom nog so dikwels ek is daar
In die pad duskant Nagel se draai
Is dit jou stem wat so fluit deur die takke in die spruit
Of die ooswind wat so warm kan waai?

Ek droom nog so dikwels ek is daar
In die pad duskant Nagel se draai
Is dit jou stem wat so fluit deur die takke in die spruit
Of die ooswind wat so warm kan waai?
Die ooswind wat so warm kan waai
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nagel Se Draai lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid