song lyrics / Richard Van Der Westhuizen / Hoe Durf Jy? lyrics  | FRen Français

Hoe Durf Jy? lyrics

Performers Richard Van Der WesthuizenAnneke VisagieKaren Wessels

Hoe Durf Jy? song lyrics by Richard Van Der Westhuizen official

Hoe Durf Jy? is a song in Afrikaans

Wag ‘n bietjie wat sê jy vir my wag ‘n bietjie
Herhaal daai woordjies vir my
Hoe durf jy?

Sê vir jou ma ek sal jou nooit weer pla nie
Sê vir jou sussie ek is baie lief vir haar
En sê vir jou broer ek hoop hy maak miljoene rande
Sê vir jou pa ek dink daai Opal-enjin is al lankal gaar

Wag ‘n bietjie wat sê jy vir my wag ‘n bietjie
Herhaal daai woordjies vir my
Hoe durf jy?

En sê vir jou ouma sy kan nou maar rustig doodgaan
En sê vir jou oupa ons kinders sal sy naam nooit dra
En sê vir jou gomtor oom hy kan sy oë nou van my afhaal
Want volgens jou was ons blykbaar al lankal klaar

Wag ‘n bietjie wat sê jy vir my wag ‘n bietjie
Herhaal daai woordjies vir my
Hoe durf jy? (Hoe durf jy?)

Sê vir jou budgie ek gaan hom nooit weer voer nie
Sê vir jou dokter daai pille wat hy jou gee maak jou net befokter

Wag ‘n bietjie wat sê jy vir my wag ‘n bietjie
Herhaal daai woordjies vir my
Mmmmm wag ‘n bietjie wag ‘n bietjie

En sê vir my hart jy het my siel mooi omgekrap
Sê vir my brein jy was nog altyd te verfyned
Sê vir my lewe ek weet ek sal jou wel vergewe vir al die seerhê
En al die ongemaklike lepellê

Wag ‘n bietjie wat sê jy vir my wag ‘n bietjie
Herhaal daai woordjies vir my (Wag 'n bietjie)
Hoe hoe durf jy?
Hoe durf jy? (Wag 'n bietjie)
Hoe durf jy?
Hoe durf jy?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoe Durf Jy? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid