song lyrics / Richard Van Der Westhuizen / Die Brylcream Breker lyrics  | FRen Français

Die Brylcream Breker lyrics

Performers Richard Van Der WesthuizenLochner De Kock

Die Brylcream Breker song lyrics by Richard Van Der Westhuizen official

Die Brylcream Breker is a song in Afrikaans

Ek sê hou op met kuif kom vat aan my lyf
My hare is geolie en my snare styf
My sussie dra maskara my boetie’s in die tronk
My mamma tease haar hare en my toppie's heeldag dronk
Ek sê ek check my net skeef wat ‘n duck beware
Nou speel met jou antie jy’s maar only square

Ek is die brylcream breker van Blikkiestown
My two tone skoene is ge-white en ge-brown
Die brylcream breker van Blikkiestown
En as jy my nie skrik sal ek jou dik tik

Ek sê skeem jy’s cool maar ek is nobody's fool
Jy’s cool soos ‘n oven jy weet niks van true love
Jy’t ‘n lekker cheek om my Sheila uit te check
Ek pos jou comatose in die kliniek vir ‘n week
Ek sê jy’s chicken my ou ek sal jou dubbel vou
Ek sal jou rol my gabba laat jy ruik na rubber

Die brylcream breker van Blikkiestown
My two tone skoene is ge-white en ge-brown
Ek is die brylcream breker van Blikkiestown
En as jy my nie skrik sal ek jou dik tik

Ek dra ‘n ketting om my nek
My Harley is gekrul
Die Rock en Roll circuit is my one and only hope
Ek sê jy skeem jy kan drink maar jy maak ‘n fout
My moedersmelk was soos my cane en coke
En die moegoes worry hulle cherries soek my body
Maar al wat ek skrik is my Mr Nobody

Ek is die brylcream breker van Blikkiestown
My two tone skoene is ge-white en ge-brown
Die brylcream breker van Blikkiestown
En as jy my nie skrik sal ek jou dik tik

Ek is die brylcream breker van Blikkiestown
My two tone skoene is ge-white en ge-brown
Die brylcream breker van Blikkiestown
En as jy my nie skrik sal ek jou dik tik
Sal ek jou dik tik
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Brylcream Breker lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid