song lyrics / Richard Van Der Westhuizen / Buite Val Die Reën lyrics  | FRen Français

Buite Val Die Reën lyrics

Performers Richard Van Der WesthuizenAnneke VisagieKaren Wessels

Buite Val Die Reën song lyrics by Richard Van Der Westhuizen official

Buite Val Die Reën is a song in Afrikaans

Jy sê jy moet nou loop
En so los jy my alleen
Jou jas hang teen die kamerdeur en buite val die reën

Ek hoor hoe jy die trap afstap
Ek hoop jy weet waarheen
‘n Hond krap teen die agterdeur en buite val die reën

En nou’s daar net vier mure
Die lug het grys versteen die damp vlek teen die binnemuur
Buite val die reën

Ek sit hier voor die venster
Ek hoor die wind wat kreun
Die mis hang sulke slierte buite val die reën

Daar is geen sin of rede nie
Eintlik bly mens alleen
In ‘n groter onbekende en buite val die reën

Jy sê jy moet nou loop
En so los jy my alleen
Jou jas hang teen die kamerdeur en buite val die reën

Daar is geen sin of rede nie
Eintlik bly mens alleen
In ‘n groter onbekende en buite val die reën
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Buite Val Die Reën lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid