song lyrics / Lizandra Winter / Ek Wil Vir Jou lyrics  | FRen Français

Ek Wil Vir Jou lyrics

Performers Lizandra WinterJoshua Na Die Reën

Ek Wil Vir Jou song lyrics by Lizandra Winter official

Ek Wil Vir Jou is a song in Afrikaans

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë
Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo
Jy met jou deurnis, jou geduld, en jou verstand
Jy wat alleen jou seer wil dra

Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand
Jy met jou wysheid, jou geloof in elke dag
Jy met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so oorvloed uit jou hand
Jy met jou wysheid
Jou geloof in elke dag
Jy met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: MORKEL STEYN
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Ek Wil Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid