paroles de chanson / Lizandra Winter parole / Ek Wil Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wil Vir Jou

Interprètes Lizandra WinterJoshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Ek Wil Vir Jou par Lizandra Winter lyrics officiel

Ek Wil Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë
Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo
Jy met jou deurnis, jou geduld, en jou verstand
Jy wat alleen jou seer wil dra

Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand
Jy met jou wysheid, jou geloof in elke dag
Jy met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so oorvloed uit jou hand
Jy met jou wysheid
Jou geloof in elke dag
Jy met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: MORKEL STEYN
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Commentaires sur les paroles de Ek Wil Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la maison
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid