song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Woorde lyrics  | FRen Français

Woorde lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Woorde song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Woorde is a song in Afrikaans

Jy praat nie meer met my nie
Ek weet nie of jy al my briewe kry nie
Maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie
Waar het als verkeerd gegaan?

Ek weet nie hoe jy voel nie
Wat jy met die stilte nou bedoel nie
Ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie
Waar het als verkeerd gegaan?

Hoekom moet die woorde opraak?
Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy
Moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar en 'n rede wil hê
Waar het als verkeerd gegaan sal jy ooit verstaan
Sonder woorde?

Ek ken nie daardie oë nie (Ek ken nie daardie oë nie)
Jou kyke van tevore lyk nie so nie (Kyke van tevore lyk nie so nie)
My hart besef nou iets wat hy nie glo nie
Waar het als verkeerd gegaan?

Hoekom moet die woorde opraak?
Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy
Moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar en 'n rede wil hê
Waar het als verkeerd gegaan sal jy ooit verstaan
Sonder woorde?

Praat met my en sê vir my wat ek moet doen en wys vir my
Ons kan nie en ons moenie ophou
Dit wat ons twee het is sterk
Dit wat ons twee het kan werk
Met woorde

Hoekom moes die woorde opraak?
Wat jy vir mekaar wou se maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet
Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy
Moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar en 'n rede wil hê
Waar het als verkeerd gegaan sal jy ooit verstaan
Sonder woorde?
Sonder woorde?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Woorde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid