song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Wegloop lyrics  | FRen Français

Wegloop lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Wegloop song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Wegloop is a song in Afrikaans

Hoekom sal ek wegloop
Uit hierdie straat van hoop?
Ek weet mos wie ek is

Ek kyk weer hoe die wind waai
Deur jou hare en ek raai
Dit gaan weer reën

Jy laat my vry voel
Ek het geen twyfel
Aan die dieptes binne jou

Jy laat die kind in my onthou
Ek is 'n kind om jou
Vir altyd ek en jy

Hoekom sal ek wegloop
Van 'n man kaal en gestroop?
Ek weet mos wie jy is

Ek kyk weer hoe die wind waai
Deur jou hare en ek raai
Ek is geseën

Laat die ligte maar aangaan
Ek ken mos ons straatnaam
Ek weet mos wie ons is

En as die honde begin blaf
Sal ek by jou staan, love
En jy sal staan by my

Hoekom sal ek wegloop
Uit hierdie straat van hoop?
Ek weet mos wie ons is

Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy

Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy
Vir altyd ek en jy

Hoekom sal ek wegloop
Uit hierdie straat van hoop?
Ek weet mos wie ek is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wegloop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid