song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Waterval lyrics  | FRen Français

Waterval lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Waterval song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Waterval is a song in Afrikaans

Jy tel my op
Jy sit my neer
Jy hou my vas as die donker my lig wil steel

Ek voel jou hart
Styf teen my klop
My wêreld draai om jou en dit sal nie stop

Jy is die woorde
Na die stilte
En die stilte na die woord

Jy's 'n waterval
Wat deur my val
En jy is jy is dié een wat my verstaan

Jy's 'n weerlig straal
Wat voor my slaan
En jy is jy is dié een wat my verstaan

Jy's 'n waterval
Jy's 'n waterval

En as ek in gee
Gee jy nooit in nie
Daar waar ek eindig sal jy begin

Ek was gebreek
Jy't my gebou
Ek sien ons ou dag met my arms om jou

Jy is die woorde
Na die stilte
Jy's die stilte na die woord

Jy's 'n waterval
Wat deur my val
En jy is jy is dié een wat my verstaan

Jy's 'n weerlig straal
Wat voor my slaan
En jy is jy is dié een wat my verstaan

Jy's 'n waterval
Jy's 'n waterval

Jy's 'n waterval
Wat deur my val
En jy is jy is dié een wat my verstaan

Jy's 'n weerlig straal
Wat voor my slaan
En jy is jy is dié een wat my verstaan

Jy's 'n waterval
Jy's 'n waterval
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waterval lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid