song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Voel Weer lyrics  | FRen Français

Voel Weer lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Voel Weer song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Voel Weer is a song in Afrikaans

Vrydagaand baie laat hou ek op met soek
Harte lê op die grond soos in ′n storieboek
Jy't gesê liefde voel soos ′n warrelwind
Waai jou tot op breekpunt

Kom gooi jou arms om my liggaam en weet
Jy't my hart in al sy weerstand leer ken
My nooit laat voel jy gaan wen

Al speel ek op my hardste vang jy my uit
Jy maak my sag laat my vergeet van die seer
Ek kry weer moed en voel weer

Alles draai om die hart as hy klop met hoop
Hou hy lank sonder om mettertyd te loop
Het jy my lief sonder om iets weer terug te vra?
Sê my was jy al verlief?

Kom gooi jou arms om my liggaam en weet
Jy't my hart in al sy weerstand leer ken
My nooit laat voel jy gaan wen

Al speel ek op my hardste vang jy my uit
Jy maak my sag laat my vergeet van die seer
Ek kry weer moed en voel weer

Jy′t die ligte verdof saggies nader gekom
My hande gevat en gevra of ek sal
Glo en vertrou dat jy my lief sal kan hê
Meer as wat ek kon droom

So gooi jou arms om my liggaam en weet
Ek hou jou hart hier in my hart jy moet weet
Maak jou vir liefde gereed

Jy speel net hard omdat jy seerkry ook ken
Maar hier by my kan jy net wees wie jy is
Geen vrees sal hier oorleef

Jy′t 'n hart wat klink
Of ek hom jare ken
Die seer is weg
Ek sien hoe liefde wen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Voel Weer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the top of the house
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid