song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Stiltes lyrics  | FRen Français

Stiltes lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Stiltes song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Stiltes is a song in Afrikaans

Ek doen als in my vermoë om te bly staan
Als in my vermoë om hierdie pad te kan verstaan
Ek weet daar is 'n rede vir dit als
Maar vir nou is ek ook moeg dit is al laat in die aand
My hart en kop baklei nog teen mekaar
Ek voel ek staan alleen maar jy is nog altyd daar
Jy praat net minder as wat ek wil hê
Maar dis van teveel praat wat gate in ons siele kom lê

Hou die stiltes vas teen jou bors as wat jy trane
In jou huis begin mors
Want hierdie mense is ok stof en bly gegrond
As jy leeg is word jou hart weer gesond
En stiltes gegrond

Daar's iets wat my nogsteeds laat glo in jou
Nie omdat jy jy is nie maar omdat ek vertrou
'n Deel van God is binne my en jou
Wat maak dat stukkies glas weer êrens in die sterre in pas

Hou die stiltes vas teen jou bors as wat jy trane
In jou huis begin mors
Want hierdie mense is ok stof en bly gegrond
As jy leeg is word jou hart weer gesond
So skut die stof af wat jou kleur laat verdof
En laat jou mantel
Se kleure ontplof
Want hierdie mense is ook seer en op die grond
As jy leeg is word jou hart weer gesond

As 'n ridder in 'n vas hak in tyd
En hierdie skemer net kan sien deur die ruit
En voel hoe laat die twyfel van jou hart na jou mond kan verdwyn

Hou die stilltes vas teen jou bors as wat jy trane
In jou huis begin mors
Want hierdie mense is ook stof en bly gegrond
As jy leeg is word jou hart weer gesond

So skud die stof af wat jou kleur laat verdof
En laat jou mantel
Se kleure ontplof
Want hierdie mense is ook seer en op die grond
As jy leeg is word jou hart weer gesond
En stiltes gegrond
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stiltes lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid