song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Rooi Ligte lyrics  | FRen Français

Rooi Ligte lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Rooi Ligte song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Rooi Ligte is a song in Afrikaans

Hoe kom jy oor my mure?
Dis dan so hoog gebou
Hoe blus jy al my vure?
As ek jou vêr weg hou
Hoe sien jy al my vrese?
As ek jou nie vertrou

Ek sien al klaar die einde
Ek raak te lief vir jou

Maar ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jy’t my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Daar was te veel verwagtings
Daar was te veel gebou
Op dit wat jy gedink het
Sou my by jou kon hou

Maar ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jy’t my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Hoe draai `n mens weer weg?
Van dit wat jy weet
Nie noodwendig sal goed wees vir jou
En hou 'n mens jouself so vas as jy gelos het?
En jy weet dis te laat

Ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jy’t my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou
Ek sien rooi ligte met jou

Rooi ligte met jou
Rooi ligte met jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rooi Ligte lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid