song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Opmaak lyrics  | FRen Français

Opmaak lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Opmaak song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Opmaak is a song in Afrikaans

Wie gaan eerste jammer sê
Of gaan jy op die bank bly lê?
Ons wil nie meer die stilte hê nie
So gaan jy eerste jammer sê?

Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat, kom ons baklei sodat ons opmaak

Kyk gou vining in my oë
Sodat jy weer jouself verloor
Jy stry daarteen maar jy gee oor
So kyk gou vinnig in my oë

Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat kom ons baklei sodat ons opmaak

Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak (Kwaad raak)
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat kom ons baklei sodat

Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê ek's oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie baklei sodat ons op kan maak

Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat ons opmaak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Opmaak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid