song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Al Maak Jy Wat lyrics  | FRen Français

Al Maak Jy Wat lyrics

Performer Karlien Van Jaarsveld

Al Maak Jy Wat song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Al Maak Jy Wat is a song in Afrikaans

Jy vergeet alreeds vir jare
Om my deur nog oop te maak
Jy vergeet alreeds vir maande
Om my verjaarsdag op te maak

En jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my nie

Jy sien nooit meer net vir my nie
Is die moeite dalk teveel?
Jy praat nooit meer net met my nie
Is jy klaar met my verveeld?

Want jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my maar

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat

Dalk hoef ons nie te praat nie
Dalk hoef ek nie te weet
Dit wat ek nie wil hoor nie
Net jy't klaar van my vergeet

Want jy hoor my nie jy hoor my nie
Jy sê nie meer jy's lief vir my maar

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat

Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
En al hoor jy nie
En al weet jy nie
Alles van my hart nie

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat

Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Ek hou nogsteeds ek hou nogsteeds van jou
Al maak
Selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
Jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Al Maak Jy Wat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid