song lyrics / Juanita du Plessis / Vryheid Om Te Wees lyrics  | FRen Français

Vryheid Om Te Wees lyrics

Performers NianellJuanita du Plessis

Vryheid Om Te Wees song lyrics by Juanita du Plessis official

Vryheid Om Te Wees is a song in Afrikaans

Hoog op die vlerke van ‘n engel vlieg ek
Lig sonder angs sonder sorge of vrae
Ek sien die nag stadig gryser word
Daglig kom betyds en breek my val

Ek het ontwaak van my kommer genees
Want die lewe skenk my vryheid om te wees

Hoog op die vlerke van ‘n engel vlieg ek
Klein lyk die wêreld hier van bo vir my
Klein lyk my vrese en klein lyk my smart
Ek voel net die liefde in my hart

Nou is ek vry van my kommer genees
Want die lewe skenk my vryheid om te wees

Dis as ek wil doen
Dat ek harder moet probeer
Maar as ek laat los
Het ek nou al geleer
Gebeur alles soos dit moet gebeur

Nou is ek vry van my kommer genees
Want die lewe skenk my vryheid om te wees

Ek het laat los

Nou is ek vry van my kommer genees
Want die lewe skenk my vryheid om te wees

Ja die lewe skenk my vryheid
Om te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vryheid Om Te Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid