song lyrics / Juanita du Plessis / 'n Handjie Vol Van Jou lyrics  | FRen Français

'n Handjie Vol Van Jou lyrics

Performer Juanita du Plessis

'n Handjie Vol Van Jou song lyrics by Juanita du Plessis official

'n Handjie Vol Van Jou is a song in Afrikaans

Net 'n bietjie liefde
Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou

'n Hartjie in die wasem van die spieël
'n Briefie om te sê jy dink aan my
'n Hand wat saggies raak aan myne
Wanneer niemand anders sien
Wat doen ek om jou te verdien

Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou

Stilte as die son vir ons kom nagsê
'n Oomblik wat ons weet wat ons wil hê
Glimlag duisend woorde vol
Wanneer niemand anders hoor
Waar het ek my hart verloor

Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou

Net 'n bietjie liefde
Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou

Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net 'n bietjie liefde
Net 'n bietjie liefde
Net 'n handjievol van jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'n Handjie Vol Van Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid