song lyrics / Juanita du Plessis / Vergeet Om My Te Vergeet lyrics  | FRen Français

Vergeet Om My Te Vergeet lyrics

Performers Juanita du PlessisTheuns Jordaan

Vergeet Om My Te Vergeet song lyrics by Juanita du Plessis official

Vergeet Om My Te Vergeet is a song in Afrikaans

Die winteraand is om my
Voor die kaggelvuur se kole
Buite tjank die winde
Soos die wolwe in die berge

Teen die horkies klap die venster
En herhinder my
Aan die klop van jou knekel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is
En dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet
Ek’s lief vir jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou

Later word ek wakker
Van die koekoeklok se deurtjie
Dis laataand in die voorhuis
En die middernag kom nader

Teen die horkies klap die venster
En herhinder my
Aan die klop van jou knekel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is
Dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet
Ek’s lief vir jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet
Ek’s lief vir jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vergeet Om My Te Vergeet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid