song lyrics / Jo Black / Rig Jou Oë Na Die Berge lyrics  | FRen Français

Rig Jou Oë Na Die Berge lyrics

Performers Jo BlackRefentse

Rig Jou Oë Na Die Berge song lyrics by Jo Black official

Rig Jou Oë Na Die Berge is a song in Afrikaans

Gee my net 'n oomblik ek wil jou iets vertel
Ek skryf nie elke dag 'n liedjie vir my beste pel
Ja die dae was kort en die nagte lank
Kan jy sien hoe ons drome na die hemel rank?

Ek is hier vir goeie tye but that's not all
Jy weet ek staan hier in jou hoekie as die storms rol
Ek hoop jy hoor my mooi you'll always be my boy
Just gimme one call en woeps val die manne

As dit donker raak
Moet jy weet
Jy maak saak

Rig jou oë op na diе berge
Ek weet die lеwe los sy merke
En as jy val weet ek sal jou dra

Rig jou oë op na die berge (Berge)
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge

As die donker kom en jou hart verdwaal
Sal ek die stilte vir jou storm in die hemel gaan haal
Ek weet die dag sal kom wat jy terug gaan kyk
En sien hoe maak die Here al jou paaie gelyk

Elke oggend wat ons opstaan is 'n tweede kans
Jou storie is 'n lied leer op die ritmes dans
En as die lewe druk en jy wil moed opgee
Sit jou hande bymekaar gaan veg op jou knieë

Laat my hoop jou dra
Druk net deur
Jy's amper daar

Rig jou oë op na die berge
Ek weet die lewe los sy merke
En as jy val weet ek sal jou dra

Rig jou oë op na die berge (Berge)
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge

Ek kyk op na die berge
Rig jou oë op na die berge
En waar sal my hulp vandaan kom?
Rig jou oë op na die berge
My hulp kom van die Here
Wat hemel en aarde geskape het
Rig jou oë op na die berge

Rig jou oë op na die berge
Ek weet die lewe los sy merke
En as jy val weet ek sal jou dra

Rig jou oë op na die berge
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rig Jou Oë Na Die Berge lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid