paroles de chanson / Jo Black parole / Rig Jou Oë Na Die Berge lyrics  | ENin English

Paroles de Rig Jou Oë Na Die Berge

Interprètes Jo BlackRefentse

Paroles de la chanson Rig Jou Oë Na Die Berge par Jo Black lyrics officiel

Rig Jou Oë Na Die Berge est une chanson en Afrikaans

Gee my net 'n oomblik ek wil jou iets vertel
Ek skryf nie elke dag 'n liedjie vir my beste pel
Ja die dae was kort en die nagte lank
Kan jy sien hoe ons drome na die hemel rank?

Ek is hier vir goeie tye but that's not all
Jy weet ek staan hier in jou hoekie as die storms rol
Ek hoop jy hoor my mooi you'll always be my boy
Just gimme one call en woeps val die manne

As dit donker raak
Moet jy weet
Jy maak saak

Rig jou oë op na diе berge
Ek weet die lеwe los sy merke
En as jy val weet ek sal jou dra

Rig jou oë op na die berge (Berge)
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge

As die donker kom en jou hart verdwaal
Sal ek die stilte vir jou storm in die hemel gaan haal
Ek weet die dag sal kom wat jy terug gaan kyk
En sien hoe maak die Here al jou paaie gelyk

Elke oggend wat ons opstaan is 'n tweede kans
Jou storie is 'n lied leer op die ritmes dans
En as die lewe druk en jy wil moed opgee
Sit jou hande bymekaar gaan veg op jou knieë

Laat my hoop jou dra
Druk net deur
Jy's amper daar

Rig jou oë op na die berge
Ek weet die lewe los sy merke
En as jy val weet ek sal jou dra

Rig jou oë op na die berge (Berge)
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge

Ek kyk op na die berge
Rig jou oë op na die berge
En waar sal my hulp vandaan kom?
Rig jou oë op na die berge
My hulp kom van die Here
Wat hemel en aarde geskape het
Rig jou oë op na die berge

Rig jou oë op na die berge
Ek weet die lewe los sy merke
En as jy val weet ek sal jou dra

Rig jou oë op na die berge
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Rig Jou Oë Na Die Berge

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la maison
2| symbole à droite de la valise
3| symbole en haut de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid