paroles de chanson / Jo Black parole / Bring Die Hoop Weer Terug lyrics  | ENin English

Paroles de Bring Die Hoop Weer Terug

Interprète Jo Black

Paroles de la chanson Bring Die Hoop Weer Terug par Jo Black lyrics officiel

Bring Die Hoop Weer Terug est une chanson en Afrikaans

Hoop
Wat is hoop?
Dis die wens dat die son weer opkom
Hoop
Wat is hoop?
Dis dat vrede by ons uit kom

Hoop
Dis die samesyn voor 'n wêreldbeker eindstryd
Hoop
Dis die taal van 'n hart
Dis die gees van 'n man wat uitskree

Bring die hoop weer terug

Daar's 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug

Hoop
Wat is hoop?
Dis as ons harte na mense terugdraai
Hoop
Wat is hoop?
As jy struikel sal jy weer opstaan
Hoop
Wees die hoop
Steek jou hande uit na mekaar
Hoop
Dis 'n stem wat sê
As jy moeg is, sal ek jou dra
Bring die hoop weer terug

Daar's 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug

So, bring die hoop weer terug

Daar's 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug

So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: JO ENGELBRECHT, JOHAN VORSTER
Copyright: O/B/O CAPASSO

Commentaires sur les paroles de Bring Die Hoop Weer Terug

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la valise
2| symbole en haut de la croix
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid