song lyrics / Janie Bay / Wag Vir Jou lyrics  | FRen Français

Wag Vir Jou lyrics

Performers Janie BayHunter Kennedy

Wag Vir Jou song lyrics by Janie Bay official

Wag Vir Jou is a song in Afrikaans

Doen
Waarvan ek hou
Hou
Van wat ek doen
Dink nie baie goed goed baie deur nie
Ek worry nie

Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou
(Sal altyd wag vir jou)

Weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
Wees lief
Vir die een saam met wie jy is
Al die eensames
As jy eensaam is
Wees lief
Vir die een saam met wie jy is

Sal altyd wag vir jou
Sal altyd wag vir jou

Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie
Wees lief
Vir die een saam met wie jy is
Al die eensames
As jy eensaam is
Wees lief
Vir die een saam met wie jy is

Sal altyd wag vir jou

Doen
Waarvan ek hou
Hou
Van wat ek doen
Dink nie baie goed goed baie deur nie
Ek worry nie

Jy weet jyt gesê jy sal altyd
Ma' nou's dit nooit en ek mis jou in my aftyd
As ek 'n Friends episode in my bed kyk
Moenie sê jy's jammer nie
Ek is nie

Als is nou so stil
Met die wind in my oor
En die reën teen my ruit en
Als is nou so stil

Sal altyd wag vir jou

Sal altyd wag vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wag Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the television
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid