song lyrics / Janie Bay / Kalmeer lyrics  | FRen Français

Kalmeer lyrics

Performer Janie Bay

Kalmeer song lyrics by Janie Bay official

Kalmeer is a song in Afrikaans

Alles voel verkeerd
Ons almal verloor beheer
Ek voel dit in my bloed
Ek voel dit nou in oorvloed

Soms voel dit of ek mal raak
Kan dit nie keer nie
Nog ‘n dose Zytomil kan alles bietjie stilstaan

Als beweeg te vining vinnig mmmm
Vinniger as lig wat gaan ons doen om te kalmeer?
Als is te vinnig vinnig mmmm
Vinniger as lig wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?

Ek het genoeg gehoor
Maak my foon oop en ek lees weer oor die dood
Ek probeer regtig opkyk
Maar dis moeilik om te hoop

Soms voel dit of ek mal raak
Kan dit nie keer nie
Nog ‘n dose Zytomil kan alles bietjie stilstaan mmm

Want als beweeg te vining vinnig mmm
Vinniger as lig wat gaan ons doen om te kalmeer?
Als is te vinnig vinnig mmm
Vinniger as lig wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?

Soms voel dit of ek mal raak
Kan dit nie keer nie nog ‘n dose Zytomil kan alles bietjie stilstaan

Als beweeg te vining vinnig mmm
Vinniger as lig wat gaan ons doen om te kalmeer?
Als is te vinnig vinnig mmm
Vinniger as lig wat gaan ons doen om te kalmeer?
Wat gaan ons doen om te kalmeer?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kalmeer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid